Mooi loop, Oom Vlok

VERGIFFENIS

Mooi loop, Oom Vlok

Die destydse minister van polisie, Adriaan Vlok, het by MAX DU PREEZ gaan kuier – en hom gevra om hom te vergewe vir al die onreg wat hy hom en Vrye Weekblad in die apartheidsjare aangedoen het.

EK onthou Adriaan Vlok as ’n fier, harde man met ’n sardoniese glimlag. Van 1986 af, toe hy minister van “wet en orde” geword het, was hy vir my die gesig van die meedoënlose polisiemag van die apartheidstaat, van die veiligheidspolisie wat gemartel en gemoor het, van die moordkommando op Vlakplaas. Hy was die argetipe van ’n PW-man.

Die krom oubasie wat laas Vrydagoggend by my voordeur ingestap het, is nie dieselfde man nie, nie eens ’n ouer weergawe van dieselfde man nie.

Dis nie net sy 82 jaar wat hom klein laat lyk nie. Hy wíl klein wees. Hy wíl homself kleiner, minder maak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.