Peter Hain: van anti-apartheidsaktivis tot korrupsiekampvegter

POLITIEKE PLUNDERY

Peter Hain: van anti-apartheidsaktivis tot korrupsiekampvegter

Een van wit Suid-Afrika se mins gunstelingkarakters uit die apartheidsera, Peter Hain, is ná 50 jaar terug in die voorste linies. Dié keer wil hy die staatskapers aan die pen laat ry wat Suid-Afrikaanse belastingbetalers steeds vir elke sent tap. Hy vertel vir NADINE DREYER hoekom hy destyds ’n Springbok-rugbytoer wou keer en hoekom Zuma en die Guptas agter tralies hoort.

BAIE anti-apartheidsaktiviste sou dalk hul afkeer van die Springbokrugbytoer na Brittanje in 1969/'70 uitgespreek en dan weer hul neus in die skrywes van ’n Althusser of een van die ander Marxistiese filosowe van daai tyd gedruk het. 

Net so sou baie Britse aristokrate dalk hul misnoeë oor Jacob Zuma en Kie. se uitbuiting van Suid-Afrika se staatskas uitgespreek het en dan weer in hul gemakstoele iewers ingesluimer het.

Maar nie Sy Hoogedele Lord Hain van Neath nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X