POLITIEKE NOTABOEK: Jul oorpakke is gepas, EFF, maar die...

DIE WEEK SE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK: Jul oorpakke is gepas, EFF, maar die kleur is verkeerd

MAX DU PREEZ skryf oor die begin van die einde van die EFF-sirkus, en oor Cyril en Pravin se twak oor Eskom se “mylpaal”.

2020 gaan ook vir die EFF die Jaar van Afrekening wees. En dit kom nie ’n dag te vroeg nie. Dit is dalk die begin van die einde van die EFF-sirkus.

Woensdag het Julius Malema in die hof verskyn op aanklag dat hy ’n vuurwapen in die openbaar afgevuur het, een wat hy boonop nie geregtig was om te gebruik nie. Die knaap wat sy ys vir hom aandra, die EFF-woordvoerder Mbuyiseni Ndlozi, het destyds verklaar dit was ’n speelgoedgeweer. Kyk self na die video.

Malema was kort tevore ook in die hof, dié keer saam met sy ysman, op aanklag dat hulle ’n polisieman by Winnie Mandela se begrafnis aangerand het. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.