Rip van Winkel swot nie meer by Pukke nie

OM BY JOU DOGTER TE LEER

Rip van Winkel swot nie meer by Pukke nie

CLARI NIEMAND, ma van twee studente, vertel van wat sy van die kampuslewe geleer het toe haar kuikens uit die nes is. Noudat sy weet een kiekie vertel nie die hele storie nie, het sy hoop dat die enigste gaping tussen ’n Niemand en ’n Nkosi dié op die alfabetiese lys by ’n gradeplegtigheid sal wees.

PRESIES dieselfde en totaal verskillend as in die 1980’s, het ek die laaste vier jaar besef nadat my twee oudstes universiteit toe is.

Maar wat nie méér van mekaar kon verskil nie, was die twee se verkose bastionne van kennis. Die eerste een het as aspirant-rekenmeester uit die nes weggeskiet Noordwes-universiteit (NWU) toe, die tweede een het ʼn jaar later ’n jazz-student by die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) geword.

Vir die eerste paar maande nadat die oudste een weg is, het ek effe verlore deur die huis gedwaal op maat van:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X