POLITIEKE NOTABOEK: Hermmusi beplan ’n nuwe party(tjie)

INTERESSANTE TYE

POLITIEKE NOTABOEK: Hermmusi beplan ’n nuwe party(tjie)

MAX DU PREEZ skryf oor die gewese burgemeester van Johannesburg en die gewese leier van die DA se toekomsplanne, oor die rara avis in die Suid-Afrikaanse politiek, die EFF se nuwe Maarskalk en 'n vaarwel aan Busi.

Herman Mashaba en Mmusi Maimane is onder druk van ondersteuners om 'n nuwe politieke party te begin. Die twee het pas 'n “nuwe platform vir sosiale verandering” geloods wat hulle Volksdialoog (People’s Dialogue) noem.

As die aantal politieke partye 'n barometer van groei was, sou Suid-Afrika voor in die koor gewees het: 48 politieke partye het aan die algemene verkiesing in 2019 deelgeneem. Dit sluit flentergat-partytjies soos die Power of African Unity,  Socialist Party of Azania, International Revelation Congress, Front Nasionaal en die Herstigte Nasionale Party in.

Net 14 van dié partye kon toe 'n setel in die parlement wen, agt van hulle met net een of twee verteenwoordigers...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.