SA kan nie bekostig om wéér ’n verdagte polisieminister te hê nie

GEHEIME OPNAMES

SA kan nie bekostig om wéér ’n verdagte polisieminister te hê nie

Met die tenderpreneur Panganathan “Timmy" Marimuthu wat in die Valke se visier is, hang daar nou ook ’n wolkie oor Bheki Cele se kop rakende verbintenisse met ’n paar twyfelagtige karakters. BRYAN ROSTRON wonder of ons vir die derde keer in ’n ry ’n teleurstellende minister van polisie gaan hê ...

  • 13 Desember 2019
  • Vrye Denker
  • 7 min om te lees
  • artikel 3 van 25
  • Bryan Rostron

ONS minister van polisie, Bheki Cele, probeer hard om soos ’n tawwe ou te klink – hy het een keer selfs die polisie aangemoedig om “die bastards te skiet". Ook sy klerestyl laat hom gehard lyk, soos sy pakke wat aan Hollywood-rampokkers in die 1950's herinner en daai hoedjie wat hom die bynaam “Cat In The Hat” besorg het.

Maar staan ons polisieminister se geskiedenis ’n kat se kans in ’n land wat steeds ’n verwoede stryd teen korrupsie voer?

Cele se twee voorgangers was taamlik teleurstellend. Nathi Nhleko was meer gefokus daarop om Jacob Zuma se beuel te blaas as om sy werk te doen, terwyl Fikile Mbalula niks meer as ’n grootprater was nie, en steeds is. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.