Suid-Afrika moet regtig ’n ‘chill pill’ vat

GESTRESDE LAND

Suid-Afrika moet regtig ’n ‘chill pill’ vat

Woede is 'n groot probleem in Suid-Afrika met al sy onsekerhede, trauma en geweld. Daar is deesdae selfs 'n sielkundige verskynsel genaamd intermitterende eksplosiewe steuring. En volgens 'n internasionale opname is padwoede besig om vinniger in Suid-Afrika toe te neem as op enige ander plek in die wêreld. Daar is egter maniere om woede te leer beheer en bestuur, vertel CLAIRE KEETON.

  • 29 Desember 2019
  • Vrye Denker
  • 7 min om te lees
  • Claire Keeton

“AAN die einde van die jaar is almal se nerwe rou geskaaf," sê die lewensafrigter Judy Klipin. “Mense is gedaan, letterlik en figuurlik."

Klipin, die skrywer van Recovering from burnout: Life lessons to regain your passion and purpose, sê woede is dikwels 'n masker vir ander emosies, “soos om oorweldig en hulpeloos te voel".

Onderliggende woede is 'n algemene verskynsel in Suid-Afrika, behalwe miskien kort ná 'n Wêreldbekersege. Woede raak 'n probleem wanneer dit in aggressie en geweld uitbars...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.