Gwede Mantashe (fase) 6; hernubare energie 0

LEË BELOFTES

Gwede Mantashe (fase) 6; hernubare energie 0

Dat Suid-Afrika se hernubare-energieprojekte ’n stille dood gesterf het, is ’n skreiende skande. En tog weier ons minister van minerale en energie te midde van ’n energiekrisis om dié bedryf te red, al sê ons president wat, skryf PETER BRUCE.

  • 31 Desember 2019
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • Peter Bruce

WAT moderne vervaardiging in Suid-Afrika betref, sal jy nie sommer ’n verhaal van meer hoop en groter wanhoop kry as in die een wat ek jou nou gaan vertel nie. Die storie eindig met ’n punt, ingeëts met die gesig van Gwede Mantashe, ons minister van minerale en energie.

Die ARTsolar-fabriek is die laaste oorblywende vervaardigingsaanleg vir fotovoltaïese panele in Suid-Afrika. Die aanleg, wat in die nywerheidsgebied New Germany naby Durban geleë is, is onberispelik met hipermoderne toerusting, hoofsaaklik uit Switserland ingevoer. Dit is aanvanklik opgerig om sonpanele vir hernubare-energieprojekte te vervaardig wat tydens die bewind van oudpresident Jacob Zuma geïnisieer is.

Eens ’n baken van hoop..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.