Die ‘skurke’ van staatskaping: Waar is hulle nou?

GUPTAS EN KIE.

Die ‘skurke’ van staatskaping: Waar is hulle nou?

GENEVIEVE QUINTAL kyk na die lys name uit die Zuma-era wat die mat onder Suid-Afrika se voete uitgeruk het met hul skelmstreke wat uiteindelik tot die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gelei het.

  • 02 Januarie 2020
  • Vrye Denker
  • 13 min om te lees
  • Genevieve Quintal

Brian Molefe

Die voormalige uitvoerende hoof van Eskom en Transnet Brian Molefe is daarvan beskuldig dat hy bygedra het om dié twee staatsondernemings op hul knieë te dwing deur die staatskapingsprojek.

In 2016 het Molefe in trane uitgebars by 'n perskonferensie waar hy gekla het dat sy naam in die vorige openbare beskermer, Thuli Madonsela, se verslag oor staatskaping genoem is sonder dat daar 'n onderhoud met hom gevoer is. Die verslag het 'n verdoemende prentjie van sy beweerde noue bande met die Guptas geskets. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.