Cyril se Rubicon: rot-oë glinster en aasvoëls draai

WAT NOU, RAMAPHOSA?

Cyril se Rubicon: rot-oë glinster en aasvoëls draai

Twee jaar nadat hy president geword en eenheid in die regerende party en ekonomiese herlewing belowe het, verlam nuwe verdeeldheid die party en sink die ekonomie al hoe dieper die dryfsand in. Paai en mooipraatjies gaan nie meer help nie. Cyril Ramaphosa sal nou die Rubicon moet oorsteek, of hy word ’n flou makou-president – en dán gaan ons almal die prys betaal, skryf MAX DU PREEZ.

CYRIL Ramaphosa het sy uitdagers onderskat.

Hy het te veel staatgemaak op sy openbare gewildheid, die feit dat hy nie Jacob Zuma is nie en sy “long game” van raadpleeg en onderhandel.

En nou, soos hy vir die herdenking van sy twee jaar in mag en vir sy staatsrede oor vier weke voorberei, staar hy onverwags die grootste krisis van sy politieke loopbaan in die gesig...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X