Daar’s altyd nog iets nuuts oor onse taal wat oopgeskryf móét word

STORIES VIR ’N ANDER DAG

Daar’s altyd nog iets nuuts oor onse taal wat oopgeskryf móét word

Ná ’n drie jaar lange soektog het ANASTASIA DE VRIES eindelik op die spoor van ‘vader Gaudeul’ in George Weideman se gedig ‘Pella lê ’n kruistog ver’ gekom, en met dié het sy sommer ook ’n stuk nuwe geskiedenis oor Afrikaans uitgegraai.

MEER as drie jaar lank al soek ek die twee mense in George Weideman se gedig “Pella lê ’n kruistog ver”. Wie is die reisgids wat in George se denkbeeldige gesprek in die jaar 1875 vir Pella se eerste Katolieke sendeling só in die skool sit:

u moenie kla oor die hitte nie, vader Gaudeul,

dis nog nie naastenby die somer nie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.