Hoe seker is jy dat jy nie langer as jou aftreegeld gaan leef ...
PERSOONLIKE FINANSIES
Hoe seker is jy dat jy nie langer as jou aftreegeld gaan leef nie?
Twee verslae oor aftreeneigings dui daarop dat min Suid-Afrikaners selfs net naastenby so gemaklik sal kan aftree as wat hulle aanvaar, skryf STEPHEN CRANSTON.
DIS dalk minder dramaties as klimaatsverandering, maar onvoldoende aftreegeld is ook potensieel ’n wêreldwye katastrofe. Volgens Neil Walton, hoof van beleggingsoplossings by die globale fondsbestuurders Schroders, verwag die Wêreld- Ekonomiese Forum die tekort aan spaargeld in net die agt grootste markte om van $70 triljoen in 2015 tot $400 triljoen teen 2050 te styg.
Hoewel ’n soortgelyke kwantifisering vir die Suid-Afrikaanse pensioengaping nie beskikbaar is nie, het 10X se verslag oor pensioene in 2019, wat die Brand Atlas-opname van meer as 15,1 miljoen ekonomies aktiewe Suid-Afrikaners gebruik het, dieselfde waarskuwing gerig. Daarin is bevind dat 67% van respondente geen aftreeplan het nie, of hul plan was “effens vaag”.
In Europa en die VSA steun afgetredenes tradisioneel op die staat deur die nasionale pensioenskema en maatskaplike sekerheidstelsel. Hierdie vrygewigheid is nie meer volhoubaar nie, en regerings oorweeg om dit te besnoei...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikel