LUISTER | Ons eerste podsending: Dis hoekom Vrye Weekblad hier is

BLY INGESKAKEL

LUISTER | Ons eerste podsending: Dis hoekom Vrye Weekblad hier is

In ons eerste podsending gesels Max du Preez met Riaan Wolmarans oor watter soort dier Vrye Weekblad is, die veranderende aard van gedrukte en digitale media, en wat in 2020 op ons wag

  • 17 Januarie 2020
  • Vrye Denker
  • 1 min om te lees
  • artikel 26 van 26

Hier is Vrye Weekblad se eerste van 'n gereelde reeks podsendings. Daarin gesels Max du Preez met Riaan Wolmarans, digitale hoofredakteur van Arena Holdings, oor watter soort dier Vrye Weekblad is, die veranderende aard van gedrukte en digitale media, en wat in 2020 op ons wag.

* As jy op die app is, maak seker jy het die jongste weergawe afgelaai sodat jy die podsending kan luister. Jy kan dit opdateer op die instellings op jou toestel of in die app-winkel.

NEEM DEEL AAN DIE GESPREK: Gaan na heel onder op hierdie bladsy om op hierdie artikel kommentaar te lewer, of kliek regs bo as jy op die app is. Ons hoor graag van jou!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.