Om die hof minder van ’n worsmasjien te maak

BORGTOG

Om die hof minder van ’n worsmasjien te maak

In twee prominente gevalle die afgelope feestyd is jongmense vermoor deur vermoedelik mans wat op borgtog vrygelaat is nadat hulle vroeër reeds van ernstige geweldsmisdade aangekla is. Ons kan keer dat ons regstelsel bloot ’n worsmasjien word, skryf die nuwe inspekterende regter vir die departement van korrektiewe dienste, EDWIN CAMERON.

  • 24 Januarie 2020
  • Vrye Denker
  • 7 min om te lees
  • Edwin Cameron

DIE grootste nagmerrie vir 'n regter of landdros is dat 'n aangeklaagde wat nog nie skuldig bevind is nie op borgtog vrygelaat word en dan nog 'n misdaad, selfs ’n erger een, gaan pleeg.

Dis 'n nagmerrie wat die afgelope feestyd twee keer werklikheid geword het.

In Rustenburg is die 15-jarige Zanele Biyo op oujaarsdag vermink en vermoor, na bewering deur dieselfde man wat op borgtog uit was omdat hy haar glo net 'n paar dae tevore ontvoer en verkrag het. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.