Eskom, waarom ignoreer julle dié oplossing onder jul neuse?

VIR MANTASHE EN DE RUYTER

Eskom, waarom ignoreer julle dié oplossing onder jul neuse?

Ons het die tegnologie om steenkoolflodder in ’n bruikbare briketvorm te omskep wat ons in staat sal stel om vir omtrent 17 jaar in al Eskom se steenkoolvereistes te voorsien. Dis regtig ’n skreiende dat ons dié geleentheid tot dusver totaal geïgnoreer het, sê PETER BRUCE.

EK gaan dit kort hou, maar gegewe die herrie oor Eskom se verskuiwing van die departement van openbare ondernemings na minerale en energie het ek ’n paar regte feite wat dalk die moeite werd is om in die debat in te gooi.

Wel, inderwaarheid is daar geen debat nie, net politieke posisies. Jy kan nie Eskom energie toe skuif nie, want dit is ’n steenkoolgedrewe monopolie. En minerale en energie is daar om ons bronne van brandstof te diversifiseer vir ’n skoner energietoekoms. So ’n skuif, so hoogs onwaarskynlik soos dit is, sou waarskynlik onwettig wees.

Maar ek wou spesifiek iets skryf vir Gwede Mantashe, die minister van minerale en energie, en die vakbonde wat so oprui teen die energiebeleide wat die huidige regering aanvaar het. En vir die nuwe uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.