’n Bekwame staat is Cyril se nuwe kapstok

TERUGVEGTYD

’n Bekwame staat is Cyril se nuwe kapstok

Pres. Cyril Ramaphosa het die eerste rondte van 2020 van die voortslepende stryd teen die saboteurs in sy eie party gewen. As hy met sy nuwe strategieë gaan volhou, kan hy die gety teen hom omdraai, skryf MAX DU PREEZ.

CYRIL Ramaphosa het van 'n ou konsep 'n nuwe taktiek gemaak: die strewe na 'n bekwame staat (capable state).

Dit lyk asof hy en sy groep in die ANC al hulle veldtogte om te vernuwe en te herbou, om van ANC-ortodoksie weg te beweeg, aan dié kapstok gaan hang, want wie kan nou teen 'n program wees wat die staat se vermoë wil opbou om dienste meer effektief te lewer?

Sy administrasie se eerste prioriteit is om 'n bekwame staat te bou, het hy dié week verklaar, amper asof hy die idee self uitgedink het. “As ons die lewens van Suid-Afrikaners, veral die armes, wil verbeter, sal ons die kapasiteit van die staat aansienlik moet verbeter,” het hy gesê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.