ANC het sy oë op jou aftreegeld

BATEVOORSKRIFTE

ANC het sy oë op jou aftreegeld

Is dit lofwaardig om pensioenfondse te dwing om in sekere soorte bates te belê ten einde ontwikkelingsdoelwitte te haal, of is dit net ’n manier vir die regering om sy hande op jou spaargeld te kan slaan? STEPHEN CRANSTON doen verslag.

  • 31 Januarie 2020
  • Vrye Denker
  • 14 min om te lees
  • artikel 4 van 26
  • Stephen Cranston

IN die ANC se verkiesingsmanifes vir 2019 is daar ’n oënskynlik onskadelike item wat baie mense sou verbygeblaai het. In strelende, verstandige taal praat dit van ’n ondersoek na ’n nuwe raamwerk om geld te mobiliseer vir “maatskaplik produktiewe beleggings, insluitend behuising, infrastruktuur vir maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling en township- en dorps-ekonomie [township and village economy], en werkskepping”.

Dit lyk heel positief. Sekerlik kan mens beswaarlik met die onderliggende beweegrede stry – totdat jy die detail van die plan sien. Die werktuig, blyk dit, sal ’n stelsel van “voorgeskrewe bates” wees: Om pensioenfondse of finansiële instellings te dwing om spesifieke bates te koop, soos deur die regering bepaal.

Dis nie ’n nuwe idee nie; die apartheidsregering het dieselfde gedoen in die 1980’s deur fondse te dwing om staatseffekte te koop...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.