In dié land weet ons lag is onse medisyne

AU NATUREL

In dié land weet ons lag is onse medisyne

Soms wanneer sy ná ’n blaaskans van sosiale media weer op die hoogte van sake kom, besef ANASTASIA DE VRIES dat ons in hierdie land weet hoe om met ’n lag aan onse verskriklikhede te ontsnap. En dat ons weet ons is gemaak vir hierdie land.

IS wêreld daar buite, sê ’n vriendin altyd as sy nie meer taal het vir die lewe se om en om en om nie. Op ’n dag vat sy toe haar hele self uit die kol uit en loop saggies weg na waters waar rus is. Niks se sosiale media, e-pos, selfoon of die dinge wat so raas en blaas nie. Soms daag sy op met ’n moet-lees-boek of twee, soms breek sy drie, vier maande lank nie ’n tak nie.   

Elke nou en dan probeer ek dit ook, so ’n terugtrek die stilte in. Helaas. ’n Maand en ’n aand en die nuuskierigheid kom staan weer soos ’n mens voor my. Nou weet jy hoe vinnig sosiale media jou op die hoogte van sake kan bring, maar of jy veel wyser raak? Vra my.

Selfopgelegde afsondering..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.