ANC NUK se besluit oor wie oor grondhervorming mag beslis, ís...

DIE POPPE GAAN DANS

ANC NUK se besluit oor wie oor grondhervorming mag beslis, ís die regte een – vir almal

Niemand vertrou meer die staat of die ANC om die noodsaaklike hervorming van grondeienaarskap met integriteit te bestuur nie, en die wantroue is besig om ons Grondwet te versmoor, skryf PIET CROUCAMP. Hy werp ook lig op die NUK se aankondiging om die dispuut rondom nul vergoeding onder die jurisdiksie van die uitvoerende gesag pleks van die howe te plaas.

DIE pandemonium wat in die media en rondom die braaivleisvure losgebars het oor die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) se besluit om die dispuut rondom nul vergoeding onder die jurisdiksie van die uitvoerende gesag te plaas, was weer so tipies Suid-Afrikaans.

Die meeste histeriese opinies wat in die media verskyn het, was op wantroue jeens die ANC en die staat gegrond eerder as op die feite van die saak. Die NUK se besluit maak absoluut sin en is die regte besluit.

Eerstens, in Duitsland, die VSA en Australië geld dieselfde regsbeginsel; die uitvoerende gesag onderhandel en die regsprekende gesag het hersieningsbevoegdheid...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.