Skrik wakker: Niemand gaan SA kom red nie

HELP!

Skrik wakker: Niemand gaan SA kom red nie

Suid-Afrikaners is soos vreesbevange slagoffers in ’n skuur toegesluit en die sekteleiers (lees: ANC) steek al die vuurhoutjies vir die ‘suiwerende vuur’ aan. Dit help nie jy skree nie, want niemand is op pad nie, waarsku TOM EATON.

“UITEINDELIK!" het baie angstige en woedende Suid-Afrikaners gesê toe hulle gesien het hoe CNN se Richard Quest ons politici in Davos uitgetrap het. Uiteindelik is daar iemand wat die waarheid praat! 

Op daardie noot bid ek maar vir al die Suid-Afrikaanse fluitjieblasers, joernaliste en ontleders wat al vir 'n dekade die waarheid verkondig, maar skynbaar steeds “niemand" is nie. Julle is in my gedagtes. 

Waar kom hierdie instink vandaan om die deeglike en gedetailleerde getuienis van Suid-Afrikaners te minag of selfs te ignoreer en eerder 'n paar pittighede van ’n buitestander af vir soetkoek op te eet?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.