Buys: Dis nie plunder nie, dis ‘pastiche’

BOEKBOHAAI

Buys: Dis nie plunder nie, dis ‘pastiche’

Deborah Steinmair se skrywe oor bewerings in die Britse pers dat Willem Anker se bekroonde boek Buys swaar by onder andere die Amerikaanse skrywer Cormac McCarthy gaan leen het, het die afgelope week hewige reaksie ontlok.

  • 07 Februarie 2020
  • Vrye Denker
  • 6 min om te lees
  • artikel 20 van 25

IN ons uitgawe van 24 Januarie skryf Deborah Steinmair in Willem Anker se ‘Red Dog' en die kulkuns van die letterdief (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2020-01-23-willem-anker-se-red-dog-en-die-kulkuns-van-die-letterdief/) oor gerugte van toeëiening wat na aanleiding van 'n resensie in die Times Literary Supplement rondom Anker se bekroonde roman Buys: 'n Grensroman onstaan het, maar deur die plaaslike pers geïgnoreer word.  

Sy skryf: 

Die resensent wys sterk ooreenkomste met Cormac McCarthy se roman Blood Meridian uit, in storielyn en karakter sowel as sekere tonele wat feitlik woord vir woord ooreenstem. Die resensie (https://www.the-tls.co.uk/articles/mccarthy-cormac-blood-meridian-red-dog/) eindig só:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.