Die sielkunde agter Julius Malema se (nie-)haat vir wit mense
RASPOLITIEK

As jy dit tot konsepte of metafore verminder, is Malema se gevoelens vir ‘wit mense’ ’n soort nie-haat, maar dit maak dit geensins minder kwaadwillig nie, skryf GARETH VAN ONSELEN. Hy probeer sin maak van die EFF-leier se teenstrydighede.
JULIUS Malema se verhouding met “wit mense” laat die skaal so kantel dat ons nie eens daaroor hoef te twyfel nie. Hy haat hulle. So maklik soos dit.
Dis egter ’n bietjie meer ingewikkeld as dit, net soos Malema self, en soos mense maar geneig is om te wees. Haat kan dalk steeds jou gevolgtrekking wees nadat jy ’n bietjie oor die kwessie nagedink het, maar selfs blote haat kan ’n ingewikkelde saak wees.
Malema het byvoorbeeld al oor sy bête noire gesê: “Ek sal sterf ter verdediging van die wit minderheid – hulle moet dieselfde regte as Afrikane geniet.” En: “Jy moet nooit die storie glo dat ons anti-wit is en wil hê alle wittes moet die see ingejaag word nie. Hierdie is julle tuiste en julle land ook, en dit behoort aan ons almal.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Gareth van Onselen
RubriekskrywerVan Onselen het tot 2012 in verskeie hoedanighede vir die DA gewerk. Hy het hom in 2019 as uitvoerende hoof by Victory Research aangesluit en het voorheen ook vir die Sunday Times en die Instituut vir Rasseverhoudinge gewerk.