DERTIG jaar gelede, op 11 Februarie 1990, staan ek op die Parade in Kaapstad vir agt ure en wag vir Nelson Mandela se eerste openbare optrede in die Nuwe Suid-Afrika.
Nege dae vantevore staan ek op Groentemarkplein, waar die ANC hulleself as't ware ontban het met selfversekerde toesprake onder groot ANC-vlae voor ek terughardloop na die parlement om te luister na FW de Klerk wat die onvermydelike beaam.
Ek het uitgesien na die toekoms. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.