POLITIEKE NOTABOEK | Julius Malema hét die ANC aan die...

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Julius Malema hét die ANC aan die skrotum beet, en hy squeeze hard

Suid-Afrikaners sal konsensus moet bereik dat die EFF ons demokratiese orde wesenlik bedreig en die party dan sodanig hanteer. Die media het 'n groot rol hierin te speel, skryf MAX DU PREEZ. En Cyril sal moet begin besef hy kan nie met ’n sysakdoek by ’n mesgeveg opdaag nie.

SUID-AFRIKA sal maniere moet vind om die 10%-EFF se vermoë om die nuus en die nasionale diskoers te oorheers, teë te werk, anders gaan ons reeds brose demokrasie so ondermyn word dat dit nie die term werd is nie.

En as 'n demokrasie eers verby 'n sekere punt verswak is, só leer die geskiedenis, word dit baie moeilik om te herstel.

Die staatsrede laas Donderdag en dié week se debat daaroor was pres. Cyril Ramaphosa se groot oomblik om met die land oor sy visie en planne te praat en vir ons verkose verteenwoordigers om daarop te reageer. Pleks daarvan het ons meestal van die EFF se manewales en persoonlike aanvalle gelees en gehoor...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.