DIE nuwe koronavirus (COVID-19) is al ’n paar weke met ons. Die Chinese regering het die moontlike bron van die virus geïdentifiseer as ’n seekos- en dieremark in die Wuhan-distrik. Die getal mense wat siek word, is aan die groei en mense oor die hele wêreld heen is bekommerd. Dis deesdae so maklik om ver en wyd te reis en grense kan nie siektes uithou nie.
Kommer oor die omvang van die virus het toegeneem toe onlangs aangekondig is dat daar weens die gebruik van ’n nuwe diagnostiese tegniek ’n sterk toename in die getal mense was wat die virus opgedoen het.
Twee hospitale in twee weke..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Verdrinkings: Kom politici met moord weg?