SUID-AFRIKANERS is so verstedelik dat die meeste mense nie regtig meer nostalgies oor klein dorpies raak nie. Die plekke wat die leefstyltydskrifte haal, kry natuurlik nog aandag. Dis nou Greyton, Graaff-Reinet, Clarens, Barrydale en Pelgrimsrus. Maar 'n stadsjapie wat in Februarie deur Ventersdorp ry, talm nie. Hy koop 'n Coke en ry verder.
Al wil ons nie meer daar woon nie, het 'n klompie van ons darem nog 'n plattelandse agtergrond en verstaan die dorpiekultuur. Jammer genoeg staan baie van daardie eens mooi dorpies vandag met een voet op 'n piesangskil.
Die afgelope 12 maande het ons vier keer van die Kaap noordwaarts gery, via die oostelike roetes. Eers met die R62 na Oudtshoorn. Daarna De Rust, Willowmore, Graaff-Reinet, Middelburg (my familie se dorp van herkoms), Steynsburg, Burgersdorp, Aliwal, Zastron, Ladybrand, Ficksburg, Bethlehem en nog verder. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
AFGESKEEP
LESERSBRIEWE | Ons droewe dorpies ... wáár moet hulle heen?
Eens mooi dorpies staan nou met hul een voet op 'n piesangskil, skryf 'n leser.
Deel
SUID-AFRIKANERS is so verstedelik dat die meeste mense nie regtig meer nostalgies oor klein dorpies raak nie. Die plekke wat die leefstyltydskrifte haal, kry natuurlik nog aandag. Dis nou Greyton, Graaff-Reinet, Clarens, Barrydale en Pelgrimsrus. Maar 'n stadsjapie wat in Februarie deur Ventersdorp ry, talm nie. Hy koop 'n Coke en ry verder.
Al wil ons nie meer daar woon nie, het 'n klompie van ons darem nog 'n plattelandse agtergrond en verstaan die dorpiekultuur. Jammer genoeg staan baie van daardie eens mooi dorpies vandag met een voet op 'n piesangskil.
Die afgelope 12 maande het ons vier keer van die Kaap noordwaarts gery, via die oostelike roetes. Eers met die R62 na Oudtshoorn. Daarna De Rust, Willowmore, Graaff-Reinet, Middelburg (my familie se dorp van herkoms), Steynsburg, Burgersdorp, Aliwal, Zastron, Ladybrand, Ficksburg, Bethlehem en nog verder. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel