LESERSBRIEF | Oumense is nou gatvol

STAATSPENSIOENE

LESERSBRIEF | Oumense is nou gatvol

Die pensioenarisse van die GEPF is gatvol vir Cosatu, en sommer vir die president ook, skryf 'n leser

  • 06 Maart 2020
  • Vrye Denker
  • 1 min om te lees
  • artikel 26 van 27

'N PAAR jaar gelede was 'n kennis van my op die spreekwoordelike rooi mat omdat die woord “gatvol” gebruik is. Die klaer was Engelssprekend en het gedink sy word gevloek. Dit het mooipraat gekos om die klaer te laat verstaan dat dit “fed up” beteken en die saak is in der minne geskik.

Gatvol vertel eintlik dat die spreker regtig ernstig oor die saak voel.

Die oumense, die pensioenarisse van die Staatsdienspensioenfonds (GEPF), is nou regtig gatvol vir Cosatu, en sommer vir  die president ook. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.