Suid-Afrika, nou’s ie tyd om stêk te staan

WINDE VAN VERANDERING

Suid-Afrika, nou’s ie tyd om stêk te staan

Die digter en skrywer VERONIQUE JEPHTAS sê sy het nog ‘baie hoep vi’ ie land van ôs’. Sy span N.P. van Wyk Louw se ‘Vroegherfs’ in om te verduidelik hoekom Suid-Afrika weer vertroue in homself sal vind. ‘Is ie vê’iewag weg ie.’

EK et lank gesit en dink oo' wat ek gan skryf. Ek et gewiet ek wil praat oo’ ve’annering, but wat ek spesifiek op sou focus, was vi' my ’n blur. Ie einde van ie seisoen was vi' my swaa’ oppie hart, en vanoggen, toe ek voor ie drama department sit hie’ in Stellenbos, toe voel ek ie kouete wat maa’ gepaad gan men ie herfs wat soe vroeg sy draai kô maak, te’wyl ôs ammel nog ie laaste bietjie son wil yttrek yt ie soeme’.

Ie gedig “Vroegherfs" van N.P van Wyk Louw kô by my op. “Die jaar word ryp in goue akkerblare" is ie eeste lyn innie poem. It lat my immediately dink an ware colours wat gewys wôd. Ôs land et ses pragtage kleure in ie vlag, en waa’ ôs ammel ôs nou innie land bevind, hoep ek ôs wôd ryp in goue akke’blare.

Wees gedullag..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.