Bieg en betaal is dalk die Wet van Transvaal

IDEAAL VS. WERKLIKHEID

Bieg en betaal is dalk die Wet van Transvaal

'n Amnestie vir korrupsie? Ja? Nee? MAX DU PREEZ bekyk die saak en neig na ‘ja, maar …’

DIE amnestie wat die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) aan martelaars en moordenaars tydens die apartheidsera aangebied het, word deesdae maklik as ’n “uitverkoop” en ’n verkragting van geregtigheid bestempel. Maar dit het in ’n groot mate gewerk.

Ek vind dat dieselfde argumente teen en vir die nuwe voorstel, naamlik ’n breë amnestie vir korruptes en staatskapers, gebruik word.

Laat daar geen twyfel wees nie: Die ideaal is dat elke politikus, amptenaar of sakemens wat korrupsie gepleeg het, voor die hof gedaag, verhoor en gevonnis word. Dit sal help dat verantwoordbaarheid herstel en die nasionale politieke kultuur gesonder word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X