’n Brief aan Trevor Noah

GOD SE GUNSTELING

’n Brief aan Trevor Noah

“Kaantie Trevor, this kak don’t sit well with me.” Só het ’n Twitter-storm op 9 Maart begin nadat kwetsende verwysings na bruin mense in Trevor Noah se 2016-memoires, Born a Crime, opnuut onder die soeklig gekom het. MICHAEL WEEDER, die dekaan van Kaapstad se St. George-katedraal, het die komediant en The Daily Show-aanbieder in dié ope brief op Facebook tot ’n gesprek uitgenooi.

IN sy boek, Born a Crime, skryf Trevor Noah: 

Most coloured people don’t speak African languages. They speak Afrikaans. Their religions, their institutions, all of the things that have shaped their culture, came from Afrikaners.

The history of coloured people is, in this respect, worse than the history of black people in South Africa. For all that black people have suffered, they know who they are. Coloured people don’t...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X