Regering blind vir tradisionele leiers se magsmisbruik

ONAANTASBAAR

Regering blind vir tradisionele leiers se magsmisbruik

Hoekom duld belastingbetalers nog 'n spul onverkose, ondemokratiese koninklikes in Suid-Afrika, vra FARIEDA KHAN na aanleiding van die AbaThembu-koning, Buyelekhaya Dalindyebo, se onlangse uitbarsting.

VROEGOGGEND op Vrydag 13 Maart 2020 het die AbaThembu-koning, Buyelekhaya Dalindyebo, na bewering by die Bumbane (Groot Plek) buite Mthatha in die Oos-Kaap ingebreek en met 'n byl, panga en koevoet verwoesting gesaai en familielede aangerand.

Dit was skynbaar omdat die koning kwaad was dat sy seun, die waarnemende heerser, Azenathi, hom as koning vervang het terwyl hy in die tronk was en nie sy vrou soos wat hy wou gehad nie. Dalindyebo is ook ontevrede daarmee dat sy seun en dié se gesin in die paleis bly.

Dis 'n smerige storie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.