WÊRELDWYD tref almal voorsorgmaatreëls om die verspreiding van Covid-19 te bekamp. Een van die uitdagings is hoe rituele te midde van hierdie omstandighede uitgevoer kan word. Mense van verskillende godsdienste is druk besig om verskeie maatreëls in werking te stel. Sommiges skaf hul byeenkomste af en ander gebruik tegnologie soos videostroming om seker te maak dit gaan voort.
Die Zion Christian Church (ZCC), die grootste Afrika-geïnisieerde kerk in Suid-Afrika, het selfs hul jaarlikse pelgrimstog na Moria afgestel. Een ritueel wat moeiliker is om summier af te skaf, is begrafnisse. Maar dis hoog tyd dat kuberbegraafplase en -pelgrimstogte, ten spyte van die buitensporige prys van data in Suid-Afrika, ook as alternatiewe verken word.
Die ontstaan van rituele..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.