POLITIEKE NOTABOEK | Dis Cyril se oomblik, maar nie tyd vir ...

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Dis Cyril se oomblik, maar nie tyd vir Ramaphorie 2 nie

Ramaphosa het skielik meer ruimte om sy vrees vir konfrontasie te oorkom, maar Corona2020 kan hom, eintlik ons almal, maak of breek, skryf MAX DU PREEZ.

EN daar breek Cyril Ramaphosa se oomblik toe eindelik aan. 'n “Cometh the hour, cometh the man”-oomblik.

Ramaphosa het die coronaviruskrisis tot dusver byna foutloos en met groot akklamasie hanteer.

Sy filosofie van konsulteer, sosiale kontrakte sluit en konsensus bou het hom nou goed te staan gekom...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X