Self-isolation laat my ie waa’re in myself beginne sien

MY BIEKE' LOEP OO'

Self-isolation laat my ie waa’re in myself beginne sien

Hierdie tyd van selfisolasie het VERONIQUE JEPHTAS laat besef dat ons soms tot stilstand gedwing moet word om ’n bietjie te kan reflekteer en weer ander mense, die aarde, en veral onsself te waardeer. Skielik is eensaamheid en vrede haar beste vrinne!

SOES ek hieso sit en ie sonnetjie so straal oo’ my rug en my krulle innie skadu teen ie muur reflect, is it onmoontlik vi’ my om ie impak van ie coronavirus te ignoreer. Ekke gat ie lieg ie – ek is bang. Daa’ is ie anne manier om it te sê nie. En alhoewel ammel praat oo’ ie virus en ie impak wat it oppie economy en op ie dit en ie dat het, praat nieman’ rêag oo’ ie impak wat it op jouself et ie.

’n Wiek terug toe panic ek elke oggen’ soes ek wakke’skrik, want ek móét laat slaap, wan’ sodra ié Sondag verby is, wag daa’ ’n wiek van rehearsals en fees en heeltyd kla oo’ hoe moeg ek is. Daa’ was niks va’ daai nie. KKNK is afgestel en ie res va’ ie feesjaa’ lyk oek bietjie skraal. Só gewoont was ek aan go, go, go, dat ie stilstaan vi’ my ’n groot ytdaging was.

G’n ve’skoning nie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.