Wie weet, dalk is die coronavirus bloot 'n ‘glitch in the matrix’, skryf ISMAIL LAGARDIEN. Leef ons nie net in 'n simulasie geskep deur ons nasate nie?
COVID-19 maak ons almal diep bevrees. Ek weet ék is. Dit is om ons, maar ons kan dit nie sien, voel of daaraan raak nie. Dit kleef oral vas, 'n bietjie soos 'n rekenaarvirus wat alles aantas waarmee dit in aanraking kom en die hele stelsel verswak.
Dit het my aan die dink gesit (en dit is nooit 'n goeie idee nie). So laat ek skryf en kyk of dit verby die redakteur kom. Ek moet dit eerstens duidelik stel dat ek dit grond op die werk en denke van fisici by die Europese Organisasie vir Kernnavorsing (Cern) en van andere oor die wêreld heen.
Ek begin dit met 'n vraag: Sê maar ons leef in 'n simulasie? Sê maar ons leef in 'n gevorderde digitale konstruksie – 'n rekenaarsimulasie – wat deur een of ander hoër intelligensievorm beheer word?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE DONKER KOMPER
Covid-19: Is ons pionne in ’n rekenaarspel?
Wie weet, dalk is die coronavirus bloot 'n ‘glitch in the matrix’, skryf ISMAIL LAGARDIEN. Leef ons nie net in 'n simulasie geskep deur ons nasate nie?
Deel
COVID-19 maak ons almal diep bevrees. Ek weet ék is. Dit is om ons, maar ons kan dit nie sien, voel of daaraan raak nie. Dit kleef oral vas, 'n bietjie soos 'n rekenaarvirus wat alles aantas waarmee dit in aanraking kom en die hele stelsel verswak.
Dit het my aan die dink gesit (en dit is nooit 'n goeie idee nie). So laat ek skryf en kyk of dit verby die redakteur kom. Ek moet dit eerstens duidelik stel dat ek dit grond op die werk en denke van fisici by die Europese Organisasie vir Kernnavorsing (Cern) en van andere oor die wêreld heen.
Ek begin dit met 'n vraag: Sê maar ons leef in 'n simulasie? Sê maar ons leef in 'n gevorderde digitale konstruksie – 'n rekenaarsimulasie – wat deur een of ander hoër intelligensievorm beheer word?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ismail Lagardien
SkrywerIsmail Lagardien skryf al van toeka se dae af. Hy is 'n rubriekskrywer wat worstel met die realiteit om hom. Hy was op die sekretariaat van die nasionale beplanningskommissie en is 'n besoekende professor by Wits se Skool vir Regeerkunde.