Cyril en die spioene

BOEKUITTREKSEL

Cyril en die spioene

Geld, mag en spioene het 'n rol gespeel in die verbete stryd om die beheer van die ANC by die Nasrec-konferensie in 2017 – en was deel van die vuilspel agter die skerms. In 'n nuwe boek lig die akademikus, aktivis en ANC-lid OSCAR VAN HEERDEN die sluier oor die naelbyt-stryd waarin Suid-Afrika se geskiedenis daar verander is. Two Minutes to Midnight: Will Ramaphosa's ANC survive? is die eerste vertelling vanuit die binnekring van die ANC oor dié gebeure. In dié uittreksel, in die oorspronklike Engels waarin die boek gepubliseer word, vertel hy hoe Cyril Ramaphosa glo 'n minibus vol spioene op 'n oggendstappie trompop gekonfronteer het.

AT Nasrec, Paul Mashatile and David Mabuza – the provincial chairpersons of Gauteng and Mpumalanga, respectively – are the main protagonists trying to lobby for and facilitate a particular outcome for the top six elections. Such an outcome, it is assumed, will benefit both provinces in the long run.

The top six names that they want to see feature at the end of the voting would be, Cyril Ramaphosa for president, D.D. Mabuza for deputy president, Senzo Mchunu as secretary-general, Zingiswa Losi as deputy secretary-general and Paul Mashatile as treasurer-general. The national chairperson would be Gwede Mantashe.

In a way, the election of the members of the top six – the highest ranking members, which include the positions of president and deputy president, the secretary-general and his or her deputy, the national chairperson and the treasurer-general – puts to bed the rest of the leadership contest at the national conference. It is assumed that a particular top six combination, or slate, comes with a particular combination of the national executive committee candidates...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X