DIS nog te vroeg om te weet of mense wat met ernstige akute respiratoriese sindroom-coronavirus-tipe-2 (Sars-CoV-2) geïnfekteer is, wéér geïnfekteer kan word, sê prof. Clive Gray, hoof van die immunologie-afdeling aan die Universiteit van Kaapstad.
Daar is anekdotiese verhale uit China dat dit wel die geval is, maar nog niks hiervan is in portuurgeëvalueerde studies opgeneem nie, en dit is waarvolgens wetenskaplikes werk.
“Ons moet die siekte ’n lang verloop gee. Ons is nie seker of dit in golwe gaan kom nie. Dit is egter belangrik om diegene wat herstel het, goed dop te hou. Net omdat hulle herstel het, kan ons nie aanvaar hulle is nie steeds geïnfekteer nie.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.