Partydigheid met kospakkies kan mense laat sterf van honger

VARKVAATJIEPOLITIEK

Partydigheid met kospakkies kan mense laat sterf van honger

Die misbruik van staatshulpbronne vir politieke voordeel en eie gewin is niks nuuts nie, maar in ’n krisistyd – soos met die uitdeel van lewensnoodsaaklike kospakkies tydens die stryd teen Covid-19 – is dit absoluut dodelik, sê FARIEDA KHAN.

DIE Amerikaanse term “pork-barrel politics” word gebruik vir die gebruik van regeringsgeld, -projekte en -fondse tot voordeel van ’n spesifieke groep kiesers. In kort: die misbruik van staatshulpbronne om steun vir jou party te verseker.

En dis presies wat nou in Suid-Afrika gebeur, waar politici (meesal van die regerende party) die kospakkies waarvoor die regering betaal en waarmee die armes die inperking moet oorleef na hulle eie wyke kanaliseer om hulle politieke steunbasis te versterk.

Teen laat April is talle ANC-politici in die sage uitgewys en bewerings van die diefstal van kospakkies is in agt provinsies aangemeld...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.