’n Beter wêreld wag dalk ná Covid-19

HOE LYK DIE TOEKOMS

’n Beter wêreld wag dalk ná Covid-19

Hoe moet ons uiters belangrike besluite vinnig neem as ons nie die nodige inligting het nie en as onsekerheid die enigste sekerheid is? Discovery se ADRIAN GORE ondersoek dié vraag in Suid-Afrika se unieke geval, en waarsku dat ons ons ook moet voorberei op ’n wêreld wat dalk beter ná Covid-19 kan wees.

  • 08 Mei 2020
  • Vrye Denker
  • 11 min om te lees
  • artikel 5 van 27
  • Adrian Gore

EK haal nie eintlik graag vir Vladimir Lenin aan nie. Maar hierdie insig, “Daar’s dekades wanneer niks gebeur nie; en daar’s weke wanneer dekades gebeur”, is ’n nommerpas-beskrywing van wat ons tans beleef.

Die omvang van ontwrigting is reeds met die Tweede Wêreldoorlog en die Groot Depressie vergelyk. As sakeleiers navigeer ons deur ’n onsekere en onbekende omgewing, en met baie min data.

Hoe neem jy dus kardinale besluite vinnig in dié soort wêreld?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.