“EK gaan lockdown gebruik om op te hou rook."
Dit was my brawe woorde aan my buurvrou op die vooraand van die grendeltydperk. Braaf want in die 40 jaar wat ek gerook het, het ek al talle onsuksesvolle pogings aangewend om van die gewoonte ontslae te raak. Ek was deeglik bewus van die selfopgelegde worstelstryd wat op my gewag het.
Nie-rokers, probeer verstaan: Onttrekkingsimptome is een ding; die verlies aan 'n sigaret, 'n ander. Jy verloor 'n vriend met wie jy jare lank jou ups en downs gedeel het. Jou dag is vol leemtes – jy word letterlik in 'n rouproses gedompel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.