LESERSBRIEF | Het Covid-19 ons laat perspektief verloor?

IS TRUMP REG?

LESERSBRIEF | Het Covid-19 ons laat perspektief verloor?

Aanvanklik het dié leser gedink die wêreld oorreageer totaal en al wat die Covid-19-pandemie betref, toe begin hy wonder of sy president nie tog reg opgetree het nie, en nou is hy weer by die punt waar hy vermoed die mensdom het sy veerkragtigheid vergeet.

  • 22 Mei 2020
  • Vrye Denker
  • 3 min om te lees
  • artikel 20 van 24

HELP my om perspektief te kry.

Met die aanvang van die pandemie waarin ons ons tans bevind, het ek gedink die wêreld oorreageer totaal. Met inligting wat ek mettertyd bestudeer het en die sterftes in Italië en Spanje, besluit ek dat ek die pandemie verkeerd geïnterpreteer het. Soos die meeste Suid-Afrikaners waardeer ek die president se leierskap en die stappe wat hy neem om gereed te maak om die pandemie te hanteer en mettertyd, ook soos baie ander, raak ek toenemend skepties en agterdogtig.

Wel, dis politiek aan die regerende party se kant en emosie aan my kant. Toe wend ek weer ’n poging aan om objektief na die “siekte”, die invloed daarvan en die hantering daarvan te kyk...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.