Die Minister het gesê

DEPARTEMENT VAN JYMAGNIE

Die Minister het gesê

Wat staan mens te doen met al hierdie regulasies, vra JAN HORN. Moet jy die reëls wyd interpreteer en gehoorsaam of kyk waarmee jy kan wegkom as dit nie spesifiek verbied is nie?

IN die dae toe die SABC nog die SAUK was, het omtrent elke nuusberig in PW se dae begin met: “Die minister het gesê.”

Nou het die President en die Ministers, wat die roede laat sing, weer gesê. Hulle het ’n bietjie gesê wat ons in vlak 3 mag doen en toe baie gesê oor wat ons nie mag doen nie. Jy mág nie!

Jare gelede gaan ek saam met die Kruipers van die Kalahari die rooi duine in om veldmedisyne in te samel. Dawid, Oulet, Lace, Doppies en Rietjie, almal familie van die ou patriarg, Regopstaan Kruiper. Hulle begin grawe in die sagte sand...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.