LESERSBYDRAE | Landbank is kaal gesteel, maar nou’s dit...

BAANTJIES VIR BOETIES?

LESERSBYDRAE | Landbank is kaal gesteel, maar nou’s dit skielik Covid se skuld

Dié twee lesers is nou net mooi keelvol dat niemand, behalwe belastingbetalers, moet opdok wanneer nóg ’n staatsbeheerde instelling tot in die afgrond bestuur (of besteel) word nie. En nou wil die ANC die Staatsdienspensioenfonds as ’n reddingsboei vir die Landbank gebruik? Aikona!

  • 29 Mei 2020
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 24 van 27

DIE publiek is al so vuisvoos dat hulle nie eens agterkom as nog ’n staatsbeheerde instelling ondergaan omdat dit leeg gesteel of leeg bestuur is nie. Dit is ook al so gewoon dat dit nie meer nuus is nie.

In my koerant het die bankrotskap van die Landbank byvoorbeeld bladsy 13 gehaal. Dit hinder dat daar nooit berig word waaraan die ineenstorting van 'n staatsbeheerde instelling (SBI) te wyte was en of mense daarvoor verantwoordelik gehou is nie. Die primêre oorsaak, naamlik vrot bestuur, word nooit as ’n rede gegee nie.

Dat ANC-kaders verantwoordelik was vir die bestuur en dus ondergang van byna elke SBI wat tot dusver gesink het, word ook nooit gesê nie. Dit is altyd iemand anders se skuld of die gevolg van iets anders, soos die swak ekonomie, droogtes en natuurlik deesdae (en dit sal seker vir nog baie jare só wees): DIE VIRUS...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.