LESERSBYDRAE | Wanneer die grendel-blues kom kuier

WINDMEULENS

LESERSBYDRAE | Wanneer die grendel-blues kom kuier

Aanvanklik was die inperking ’n avontuur, en aan ons kreatiwiteit oor hoe om onsself agter slot en grendel besig te hou, was daar geen perke nie. Maar nou is dit asof iets JEANNE PRINSLOO se energie in die nag opvreet.

  • 29 Mei 2020
  • Vrye Denker
  • 6 min om te lees
  • artikel 26 van 27
  • Jeanne Prinsloo

DIE fyn lagplooitjies om die oë wat net-net bo die masker uitloer wat van voor af al hoe nader kom, stem my in ’n goeie bui. Ons groet met ’n wedersydse handwuif en ek trek die bult uit.

Dis 1 Mei 2020. Die begin van die sesde week van die grendelstaat en ek maak met entoesiasme gebruik van die drie-ure-vergunning om binne ’n radius van vyf kilometer vanaf ons huis my bene te rek en my longe met suurstof te vul. Doedelsakklanke draf verby my en ’n vriendelike “Môre, mevrou! Dis ’n heerlike dag, nè?” klink op van onder die kap van ’n motor wat op die sypaadjie gediens word. Honde-eienaars hou met moeite hul stertswaaiende honde in toom wat met ’n vriendelike lek wil groet.

Op 27 Maart 2020 het ons president ’n staat van inperking aangekondig om die Coronavirus, wat dreig om dood onder ons mense te saai en ons land se ekonomie te vernietig, te probeer beperk. Feitlik oornag het donker wolke oor ons land, familie en vriende opgebou...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.