MALEMA EN ANDER TWAK
POLITIEKE NOTABOEK | Die EFF is skytbang vir die Rona
MAX DU PREEZ skryf oor die EFF wat die wind van voor kry tydens die staat van inperking, oor Cyril Ramaphosa en “Africa is for Africans”, en oor prinses Lindiwe Sisulu se bende gediskrediteerdes.
MALEMA EN ANDER TWAK
POLITIEKE NOTABOEK | Die EFF is skytbang vir die Rona
MAX DU PREEZ skryf oor die EFF wat die wind van voor kry tydens die staat van inperking, oor Cyril Ramaphosa en “Africa is for Africans”, en oor prinses Lindiwe Sisulu se bende gediskrediteerdes.
Deel
DIE EFF kry swaar onder die staat van inperking. Daar is nie ’n joernalis om te wurg nie, nie ’n parlementsitting om op te breek nie, nie ’n vurige rally om minderhede te dreig en teenstanders te belaster nie. Julius Malema was so lanklaas op televisie hy kry onttrekkingsimptome.
Die arme outjies sit by die huis en kuier op sosiale media. Hulle verkose aanslag op Covid-19 is dat dit ’n aanslag op swart lewens is, dat die staat van inperking vir ewig moet aanhou, dat twak en drank verbode moet bly en dat niemand werk toe moet gaan nie.
Maar hulle kry die wind van voor. Hulle eerste terugslag was toe duisende mense op Twitter vir Malema uitgevreet het toe hy sê die grense moet oopgemaak word en alle inkomelinge uit Afrika moet dieselfde sorg as Suid-Afrikaners kry...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.