LESERSBYDRAE | Konkel die OBK saam om die GEPF te ‘beroof’?

STILSWYE WEK KOMMER

LESERSBYDRAE | Konkel die OBK saam om die GEPF te ‘beroof’?

Die pensioenfonds is niemand se spaarbank of reddingsfonds nie, en tog is dit asof almal hul hande in dié fonds se sakke steek. GERRIT ERASMUS is bekommerd oor wat die Openbare Beleggingskorporasie en Cosatu in die mou voer om die nuutste drenkeling, Eskom, te help red.

  • 05 Junie 2020
  • Vrye Denker
  • 2 min om te lees
  • artikel 23 van 26

VOLGENS verskeie bronne van inligting is die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) blykbaar besig met die formulering van ’n plan om ongeveer R90 biljoen se effekte in Eskom in aandele om te skakel in ’n poging om Eskom se skuldlas te verlig.

Dividende en terugbetaling is nie verpligtend op aandele soos op effekte nie. Hierdie omskakelingsplan is in elk geval teen die voorskrifte van die Pensioenfondswet, wat finansiële hulp bied, en die OBK behoort dit te weet.

Die vakverbond Cosatu het reeds voorgestel dat die OBK, wat in elk geval geen geld van sy eie het nie, R250 biljoen van Eskom se skuld oorneem. Sou die OBK aan hierdie voorstel uitvoering gee, sal dit die OBK skuldig maak aan wetsverydeling omdat die wet slegs beleggings ten voordeel van die fonds toelaat en nie finansiëlehulppakkette nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.