Wat van Petrus Miggels?

#NOTALLBLACKLIVESMATTER

Wat van Petrus Miggels?

Swart lewens maak saak. Natuurlik maak dit saak. Maar sommige maak skynbaar meer saak as ander, as ons na die Suid-Afrikaanse protes kyk, skryf BETTINA WYNGAARD. Kan dit wees omdat sommige nie swart of local genoeg is nie?

COLLINS Khosa is nie George Floyd nie. Of Botham Jean, of Eric Garner of enige van die ander swart Amerikaner wat al aan die hand van polisie gesterf het nie.

Ironies dan hoe vinnig en entoesiasties Suid-Afrikaners op die #blackouttuesday bandwagon gespring het om teen die moord op Floyd protes aan te teken.

En net so vinnig was die blowback, die virtue signalling, van die ander liberals wat skielik onthou het van Khosa en die Marikana-slagting gaan opgrawe het, jare ná die tyd. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.