ENIGE sensitiewe kommentator, en ek ag myself met gepaste beskeidenheid in hierdie geledere, sou nie verras gewees het deur die veragtelike manier waarop die skryfster JK Rowling onlangs weer kant gekies het ten gunste van die voortgesette onderdrukking van lede van die gender-diaspora nie.
Die outeur van die Harry Potter-reeks het haar heksebrousel van haat op Twitter soos volg laat oorkook in reaksie op ’n artikel waarin na sogenaamde “vroue” verwys is as “mense wat menstrueer”.
‘People who menstruate.’ I’m sure there used to be a word for those people. Someone help me out. Wumben? Wimpund? Woomud? ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.