Die religie van witheid

WIT ISSIE ’N COLOUR NIE

Die religie van witheid

Dis gaaf dat die kollig op die lelieblank literêre toekennings geskyn word, maar die strukturele probleme lê baie dieper, skryf BETTINA WYNGAARD. Dis die hekwagters wat bestorm moet word.

“APARTHEID is dood,” beduie die een man vir die ander. “Maybe,” antwoord sy metgesel, “maar wie het dit begrawe?”

Wie het apartheid begrawe?

Vandat ek daai snippet gehoor het, wonder ek altyd: Wie het apartheid begrawe? En hoekom is dit altyd wit mense wat die mees insistent is dat apartheid dood is, dieselfde wit mense wat nog bitter is oor die Anglo-Boereoorlog?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.