NKOSAZANA Dlamini-Zuma is vreeslik besig. Soos 'n profeet wie se taak dit is om 'n dringende openbaring bekend te maak is sy skynbaar orals besig om te praat, en praat, en praat, saggies, maar met die geweldige selfvertroue van een wat nie deur aardse kommer geraak word nie. Sy predik haar visie van ekstatiese, allesomvattende absurditeit.
Sy het byvoorbeeld die naweek die Gelykenis van die Bendelid Wat Eintlik Soort Van 'n Nasiebouer Was met ons gedeel. Die ekonomiese skade weens die staat se tabakverbod, het sy deur mistieke, Bisantynse hofstukke ontbloot, word deels verlig deur die ekonomiese bydrae van ontwettige sigarethandel.
Dit is 'n opwindende idee die, veral vir misdadigers, en skep 'n hele nuwe soort argument vir die verdediging in die hof. (“U edele, deur die kitsbank op te blaas het my kliënt bloot sy patriotiese plig nagekom om glaswinkels, brandweermanne, die polisie en kitsbank-diensspanne se werk te verseker in hierdie moeilike tye.") ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
ANC-SKOOL
Dis vreeslik maklik om ’n professionele kader te wees
Nkosazana die mistikus predik haar waarheid saggies, maar met die selfvertroue wat kom van 'n allesomvattende absurditeit, skryf TOM EATON.
Deel
NKOSAZANA Dlamini-Zuma is vreeslik besig. Soos 'n profeet wie se taak dit is om 'n dringende openbaring bekend te maak is sy skynbaar orals besig om te praat, en praat, en praat, saggies, maar met die geweldige selfvertroue van een wat nie deur aardse kommer geraak word nie. Sy predik haar visie van ekstatiese, allesomvattende absurditeit.
Sy het byvoorbeeld die naweek die Gelykenis van die Bendelid Wat Eintlik Soort Van 'n Nasiebouer Was met ons gedeel. Die ekonomiese skade weens die staat se tabakverbod, het sy deur mistieke, Bisantynse hofstukke ontbloot, word deels verlig deur die ekonomiese bydrae van ontwettige sigarethandel.
Dit is 'n opwindende idee die, veral vir misdadigers, en skep 'n hele nuwe soort argument vir die verdediging in die hof. (“U edele, deur die kitsbank op te blaas het my kliënt bloot sy patriotiese plig nagekom om glaswinkels, brandweermanne, die polisie en kitsbank-diensspanne se werk te verseker in hierdie moeilike tye.") ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Tom Eaton
RubriekskrywerTom Eaton is 'n rubriekskrywer vir Arena Holdings.